Ona Werkswinkel en Kantoor“Continental Generators is al die afgelope 13 jaar ‘n verskaffer van kwaliteit kragopwekkers,  u kan dus verseker wees van die voordeel wat u uit ons ondervinding sal kry met die aankoop van ons kragopwekkers.  Ons werkswinkel is ten volle toegerus om enige grootte projek te kan hanteer.

Die voltydse teenwoordigheid van die eienaar verseker dat u as kliënt kan staat maak op kwaliteit vakmanskap asook dat projekte op skedule voltooi en afgelewer sal word.  Omdat ons slegs bekende enjin fabrikate en kwaliteit alternators gebruik, kan u gemoedsrus neem met die wete dat u kragopwekker vir u jarelange ononderbroke diens sal lewer.  Wanneer dit kom by instandhouding het u ook die gemoedsrus dat daar ‘n bekende en toegewyde span is wat u sal bystaan met verskaffing van onderdele.

Ons kan u dus verseker van ‘n profesionele diens, kwaliteit produkte en uitstekende na-vekope diens.”

Power to light up your world !!

Hou hiervan? Iemand anders / iemand wat jy ken kan dalk ook. Oorweeg dit om die woord te versprei op een van hierdie webwerwe of skakels..

Email this Save to your Favorites Send to Facebook Send to MySpace Send to Google Tweet this Send to StumbleUpon Digg this Send to Linkedin Send to Delicious

Kry meer opsies

Oor ons
|
Werfprivaatheid
|
Kontak Ons
|
Kopiereg © Continental Generators. Alle Regte Gereserfeer. Webwerf ontwerp & Instandhouding deur Shellseeker.